Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Overstrand maan inwoners om water spaarsamig te gebruik te midde van dalende dam en reservoirvlakke
Die Overstrand-munisipaliteit doen ’n ernstige beroep op inwoners om hul waterverbruik te verminder te midde van dalende dam- en reservoirvlakke, en ’n skerp styging in verbruik oor die komende somermaande.…
-
Man naby George aangekeer met kokaïen ter waarde van R3,6 miljoen
’n 46-jarige man is Donderdag (4 Desember) op die N12 naby George in hegtenis geneem nadat lede van die polisie se provinsiale eenheid vir georganiseerde misdaad kokaïen met ’n geskatte…
-
Bejaarde boer (77) dood ná hy en sy vrou op plaas oorval en hy erg aangerand is
‘n Bejaarde boer van die Baltimore-omgewing in Limpopo is dood nadat hy en sy vrou op hul plaas aangeval is.
-
Meld plakkers en onwettige strukture in die Overberg gou aan
Dit raak ‘n probleem – nie net in Hermanus nie, maar oor die hele Overberg heen – en volgens owerhede moet inwoners onwettige besetters summier aanmeld. Die Overstrand-munisipaliteit (OM) het…
-
Unieke stoomtrein ‘voel nes toeka’ toe hy in Botrivier aankom
Sondag het dit kompleet soos uit toeka se dae gelyk toe die Botrivier-stasie gewemel het van mense. Gewoonlik is daar ‘n markie by die stasie, waar van vars vrugte en…
-
Overberg-spanne kom bo uit in strawwe Boland-kompetisie
Een dorp, een veld, twee spanne en twee kampioene. Dit is hoe die Overberg voel nadat twee spanne van Hermanus, Atlantics en die Walkerbay Babes, die afgelope naweek as die…
-
Riviersonderend-inwoner se boek nou ook op papier en in tuisdorp bekendgestel
Sonia Jacobs se boek Net Een Traan is vroeg in 2024 aanlyn bekendgestel. (“ ’Net een Traan’ ná Pakkies” Hermanus Times, 6 Maart 2024). Dit was ‘n groot oomblik vir Sonia…
-
Caledon-biblioteek loop die ekstra myl vir sy lede
Die Caledon-biblioteek bied ‘n gereelde diens by die Heidehof Tehuis vir Bejaardes aan waar inwoners in die gerief van hul eie omgewing biblioteekboeke uitneem. Tannie Thelma Petersen (95), ‘n inwoner,…
-
Grabouw-inwoners na verdrinking van seun: ‘Nou kan ons ook rus . . .’
Die familie en vriende van die 14-jarige Siyanda Plaatjies van Grabouw, wat op 9 November by Hawston verdrink het, kan nou afskeid neem. Volgens ‘n gemeenskapsaktivis en vriend van die…
-
Wenke om jou erf en huis dierevriendelik te maak
‘n Troeteldier is nie net ‘n wag by die hek nie, maar ‘n lewende wese wat van jou afhanklik is vir sorg, aandag en beskerming. Baie ongelukke en siektes onder…










