Die Laerskool Cloetesville word herhaaldelik deur inbrekers geteiken, met vier voorvalle wat in Augustus alleenlik aangemeld is.
‘n Voormalige Stellenbosse skoolhoof het weer op 14 Augustus in die plaaslike landdroshof op ‘n klagte van seksuele aanranding verskyn.
Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement het gesê die bestuur van Klapmuts Primêr skool het reeds kwotasies gekry om die toilette by die skool te herstel.