It has been a bloody start to August for the community of Khayamandi with local police currently investigating five murders. Sunday 3 August was a particularly bloody day. Responding to…
Don’t make yourself an easy target for robbers. This warning comes from Cloetesville police after a recent increase in robberies at specific hotspots in Cloetesville and Ida’s Valley. These include…
Weg met lang rye en die stelsel wat “aflyn is” – doen nou aansoek vir jou paspoort of identiteitsdokument-slimkaart op jou banktoepassing op jou slimfoon. Dit was wat die minister…
Om die vroue en meisies in jou lewe en gemeenskap te ondersteun, kan vele vorme aanneem, maar vir Keith Present beteken dit om die pad van Stellenbosch na Robertson kaf…
Morne Potgieter Die vroue van Women of Worth (WOW) het voorverlede Saterdag (2 Augustus) hul vierde liefdadigheidsgeselligheid by Die Khaya in Ryneveldstraat, Stellenbosch, aangebied. WOW het ten doel om vroue wat…
Die Paarl-landdroshof het Schalk Burger sr. en die Welbedacht-wynlandgoed skuldig bevind aan belastingversuim en het hen boetes opgeleg, met opskorting van vonnisse vir vyf jaar, nadat belastingopgawes ingediende is.
Ná jare van gemeenskaps- en vrywilligheidswerk is “coach” Juanita Jacobs deur die nasionale platform G-Sport genomineer as vrywilliger van die jaar. Jacobs, van Idasvallei, het oor die jare sportontwikkelingswerk van…
Topskole van oor die land heen neem deel aan die Fairtree Super 12 -hokkietoernooi by die Hoër Meisieskool Oranje.
Jeraldene Menon In the start-up culture everyone talks about building for scale, where the unicorns, loud wins and exits are celebrated. Understandably, the most noteworthy entrepreneurs are the most enduring,…