Jeraldene Menon In the start-up culture everyone talks about building for scale, where the unicorns, loud wins and exits are celebrated. Understandably, the most noteworthy entrepreneurs are the most enduring,…
‘n Vrou (60) en haar broer (40) is Saterdag (2 Augustus) in die vroeë oggendure met ernstige beserings gehospitaliseer nadat drie gewapende rowers by ‘n gastehuis naby Uitkykstraat in Franschhoek…
Tydens somervakansies het hy busse vol kinders na die strand laat aanry. Nou wonder die Cloetesville-gemeenskap wie dié taak by wyle Jerome Williams (56) sal oorneem. Volgens Williams se jonger…
Ná die dood van ‘n Matie weens brein-vliesontsteking is sommige Stellenbos- sers van plan om die meningokokke-entstof te neem. Dit nadat die Universiteit Stellenbosch (US) bevestig het Chris Scheffer (19)…
In ‘n poging om die voortslepende verkeersprobleme en tekort aan parkeerplek in die Eikestad-middedorp aan te pak, het die plaaslike munisipaliteit ondersoek ingestel om te kyk hoe lewensvatbaar ‘n multiverdiepingparkeerplek…
Marlé-Zanne Barnard Die Stellenbosse Afrikaanse organisasie sonder winsoogmerk StudentePlein Metakampus het vandeesmaand die derde opeenvolgende jaar by AfriForum se nasionale universiteitsdebatkompetisie koning gekraai. Die spanne het Vrydag 18 en Saterdag…
Bergzicht Training and Development celebrated the graduation of its Cathsseta Professional Cookery National Certificate 1-Year Learnership in partnership with CTIA at the prestigious Lanzerac Estate last month. The event brought…
Woonplek in die Stellenbosse munisipale gebied kan vir vele ‘n uitdaging wees met almal – van gevestigde Stellenbossers tot studente en jappies – wat hul eie struikelblokke ervaar. Daarvoor het…
Sonde met die bure is een ding, maar wanneer ‘n trop beeste in die buurt rondhang, is dit ‘n ander saak. Inwoners van Onderpapegaaiberg het verlede Sondagmiddag (27 Julie) glo…
Die Cloetesville-polisie het die afgelope week verskeie suksesse gehad om vuurwapens ná die onlangse skietdood van ‘n tiener uit die strate te kry. Volgens AO Zenobia Sedeman, ‘n plaaslike polisiewoordvoerder,…