‘n Ouer van een van die jong spelers wat vroeër vandeesmand in Portugal gestrand was, het vandeesweek ‘n saak teen die BT Football-akademie aanhangig gemaak, met ander Stellenbosch-ouers wat sê…
Die bydrae van twee groot Afrikaanse digters is met musiek en voorlesings in Sproeireën en kantelson gevier – ‘n vertoning wat die werke van Ingrid Jonker en D.J. Opperman van…
Die beplande nuwe private hospitaal vir die Paarl is ‘n goeie toevoeging tot die bestaande mediese fasiliteite in die dorp – veral met die Paarl wat so vinnig uitbrei. Dit…
Die Oorlogsmuseum is deur die ouditeur-generaal geloof vir die skoon oudit wat dié instansie drie jaar agtereenvolgend gekry het.
’n Polisiespeurder van Kleinvlei, Wayne Wantza, bly in aanhouding ná ’n skietvoorval wat glo spruit uit ’n liefdesdriehoek waarin een man dood is en ’n vrou ernstig gewond is.
‘n Welbekende, geliefde mediese dokter van Durbanville het Sondagoggend in ‘n motorfietsongeluk op die Helshoogtepad (R310) by die afdraai na die Boschendal-wynlandgoed gesterf.
South African Police Service (SAPS) and Lesotho Police are conducting a joint investigation into allegations of illegal military training camps operating on South African soil.