No-one has been arrested in connection with the fatal crash in Khayamandi on Friday 29 August.
Die verdagte Uber-bestuurder wat betrek word by die voorval waarin ’n jong vrou van Kuilsrivier uit sy bewegende motor gespring het omdat sy bedreig gevoel het, is nog op vrye…
A special council meeting will be held by Stellenbosch Municipality this week to start the process of an internal investigation into the allegation of constructive dismissal, bullying or any other…
Ondersoeke is ingestel om agter die kap van die byl te kom nadat ‘n beweerde rassistiese video, waarin ‘n amptenaar van die Stellenbosch-munisipaliteit opmerkings maak ten opsigte van aanstellings, opslae…
Die Stellenbosch-munisipaliteit is in die kollig weens ‘n beweerde rassistiese video waarin ‘n amptenaar die aanstelling van kandidate bespreek.
A minibus taxi ploughed into the two pedestrians and a stationary vehicle, which was parked on the pavement of George Blake Road close to the Kayamandi Mall, around 12:20 on…
Die vrou wat aangekla word van die moord op haar susterskind in Jamestown sal nou ‘n nuwe regsverteenwoordiger aanstel. Elizabeth Japie van Jamestown word aangekla van die moord op haar…
‘n “Pastoor” (55) van Franschhoek, wat glo pornografiese materiaal met twee minderjarige meisies vervaardig het, se borgtogaansoek is tot Vrydag 5 September uitgestel nadat hy die afgelope Dinsdag (26 Augustus)…
Hoop kom vir Stellenbosch se haweloses nadat die munisipale raad Maandag (25 Augustus) planne vir dagdienste vir haweloses in die middedorp goedgekeur het. U-Turn Homeless Ministries het ‘n aansoek aan…