Drie krieketspelers van die Laerskool Rietenbosch, Mary-Jean February, Thatim Carsten en Shailo Fritz, is vir die Overberg Eagles-span gekies.
Die eerste span van die Van der Stel-krieketklub is as die wenner van die Boland-gemeenskapsbeker gekroon ná sy oortuigende oorwinning teen sy eweknieë van die Vredenburg-Saldanha-krieketklub.
Die onoorwonne eerste span van die Van der Stel-krieketklub het met hul oorwinning teen die Young Peoples-krieketklub hul plek in die eindstryd van die Boland-gemeenskapsbeker (T20-kompetisie) verseker.
Die vrouekrieketspan van Coronation-krieketklub het hul seisoen met ‘n oortuigende sege begin.
Die krieketseisoen is weer die afgelope paar weke in volle gang in die Boland, met plaaslike klubs wat hul T20-veldtogte in verskeie kompetisies begin het.
Die warm weer is op pad. Dit beteken lang dae langs die krieketveld is amper hier en die Stellenbosch-krieketklub skud sy vere reg vir die komende seisoen. Volgens Brian Minnis,…