Kinders wat die Idasvallei-biblioteek besoek, kan nou ‘n skeepsvraghouer vol boeke en speelgoed net vir hulle vind, asook ‘n tuin om deur te stap.
Cylvin Heynes van CL Heynes Shuttle & Tours verduidelik hy het ‘n straat in Idasvallei “toegemaak” nadat werstoepassingsbeamptes van die munisipaliteit hom geteister het.
Die opvolgvergadering wat die Stellenbosch-munisipaliteit vir Woensdag 25 Maart geskeduleer het, is die aand weer uitgestel nadat bywoners kapsie gemaak het teen die geleentheid.
Te midde van ‘n ernstige behuisingstekort in Stellenbosch, beplan die plaaslike munisipaliteit om 17 erwe in Idasvallei aan plaaslike inwoners te verkoop.
Van spelkompetisies tot ‘n meestersgraad in Afrikaans – met lof – vir ‘n Idasvallei-leerder… Tes-Adri Page was in 2010 ‘n “skraal klein meisie” van Idasvallei in Stellenbosch met ‘n voorliefde…
Die Stellenbosch Cancer Warriors het Saterdag 1 November met groot geesdrif ‘n kleur-piekniek gehou. Al is reën voorspel, het die son net betyds deurgebreek en die bekommernis oor die weer…
As deel van mobiliteitsmaand het die Wes-Kaapse departement van mobiliteit, die Bicycle Empowering Network (BEN) en Pedal Power Association SA op Saterdag 25 Oktober altesaam 44 fietse aan gemeenskapslede by…
Idasvallei-familiemark ontwikkel vinnig in gemeenskapsinstelling. Elke Saterdag van 09:00 tot 14:00 word die mark op die hoek van Rustenburg- en Sonnebloemweg gehoue en ‘n Kersfees-mark word beplan.
In ‘n dorp ryk aan geskiedenis en kultuur meen Warren Carstens Idasvallei en sy inwoners het hul eie stories om te vertel en hy het die plek geskep om juis…