Aldon Louis Gregory April, instrumenteel in die stigting van Cloetesville Hoërskool, word vereer deur die skoolsaal na hom te hernoem.
Te midde van bendegeweld herleef ‘n groep Hoërskool Cloetesville-leerders die kunste en kry ‘n stem – hul storie is een van hoop.
‘n Hoërskool-onderwys van Stellenbosch is onlangs met ‘n huweliksvoorstel verras nadat “chaos” in haar registerklas uitbreek.
Die matrikulante van 1985 van Hoërskool Cloetesville het op 28 Februarie ‘n 40-jaar reünie gehou saam met oud-onderwysers en hul voormalige skoolhoof.