Die NorthSouth Duo verken die betekenis van tuiste deur middel van musiek en bring uiteenlopende kulture byeen deur samewerking op die Endler-verhoog.
Die jaarlikse HearUs-konsert ter ondersteuning van kogleêre inplantingspasiënte, word op Saterdag 5 September in die Endler-saal gehou.
Drie jong musikante van Stellenbosch is finaliste in die Nasionale Jeugmusiekkompetisie, wat in Desember vir R180 000 meeding.
Jou weeklikse saamgestelde gids tot al die gemeenskapsgeleenthede en -vergaderings in en om die Stellenbosch-omgewing.
Musici tussen 14 en 19 jaar kan nou registreer vir die gesaghebbende Nasionale Jeugmusiekkompetisie.
Die tweejaarlikse Stellenbosch Internasionale Klaviersimposium vind vandeesmaand by die Universiteit Stellenbosch Konservatorium plaas.
Die violis Nicholas Bruiners, ‘n bronsmedaljewenner van die 2017- Nasionale Jeugmusiekkompetisie (NJMK), keer vanjaar terug na die kompetisie om as as gaskunstenaar by die finaliste se galakonsert op te tree.