Sluit aan by die Velddraf met Woorde op 11 Oktober vir ‘n pretloop ter viering van die Afrikaanse taal en kultuur op Stellenbosch.
Christo Jefthas van Pniël het ‘n bronsmedalje in in die 2000 m-hinderniswedloop by die Wêreldmeesters-atletiekkampioenskap in Suid-Korea verower.
Die 16de Dagbreek-straatmyl word weer as deel van die Toyota Stellenbosch Woordfees in Oktober aangebied. Atlete, skryf nou in.
Etlike Stellenbosch-atlete het weer die ikoniese padwedren tussen Durban en Pietermaritzburg aangepak en op Sondag 14 Junie aan die Comrades-maraton deelgeneem.