Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Schools
-
Youths asked to ‘take risks wisely’
In an effort to combat the growing concern around gambling habits countrywide, the South African Responsible Gambling Foundation (SARGF) visited Stellenbosch schools as part of its Taking Risks Wisely schools […]
-
Kinders laat die speke sing
Nadat ‘n groep kinders van Idasvallei nuwe fietse as skenking ontvang het, het hulle Saterdag (17 Mei) op dié tweewielers die pad gevat. Die fietsryers, verbonde aan Idasvallei-gemeenskapsroetes, het die […]
-
PRG kraai koning tuis sowel as in Hibbert-toernooie
Hokkiespanne van Paul Roos Gimnasium het drie medaljes in die Hibbert-toernooie, wat van Woensdag 30 April tot Saterdag 3 Mei in Gqeberha aangebied is, verower. Die o.14- en o.16-toernooie is […]
-
Jeug vier Vryheidsdag met spel en sport
Die gemeenskap van Klapmuts het Maandag 28 April ter viering van Vryheidsdag by die Klapmuts-sportterrein byeengekom. Die geleentheid het die jonger geslag die geleentheid gebied om die dag met sport, […]
-
Willem slaan ‘n kishou!
Willem de Waal, die top-tennisspeler van Paul Roos Gimnasium, het onlangs aan die ITF J60 internasionale tennistoernooi in Botswana deelgeneem. Die ster tennisspeler het as die tweede gekeurde die enkelspel- […]
-
PRG-swemmers wys hul slag in die swembad
‘n Groep swemmers van Paul Roos Gimnasium het onlangs aan die Vlak 3-ouderdomsgroep-swemkampioenskap deelgeneem. Daniël Janse van Rensburg, Thomas van der Merwe, Carter Arnott (gekwalifiseer vir die eindronde in al […]










