Paul Roos Gimnasium se o.19A-tennisspan het in die 30ste Kearsney-tennisfees, wat van Vrydag 25 tot Sondag 27 April in KwaZulu-Natal aangebied is, koning gekraai. PRG het Westville Boys’ High School met 5-1 in die eindstryd geklop en op pad na die eindstryd 9-0-oorwinnings oor Rondebosch Boys’ High School, Affies en Kearsney behaal. Die PRG-span het bestaan uit Willem de Waal, Pieter Kotze, Xander Pienaar, Hanno Bouwer, Simeon Roothman, Sebastian Oosthuizen en Zach Jooste.

PRG baas van die tennisbaan

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article