Luca Zietsman, ‘n leerder aan Paul Ross Gimnasium, het Donderdag 1 Maart aan die SA Enduro-fietsrykampioenskap by Summerplace Game Reserve naby Vaalwater in Limpopo deelgeneem. Die talentvolle fietsryer het die skool se naam omhoog gehou deur eerste in die junior seuns-kategorie te eindig.

Nasionale titel vir PRG se Luca

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article