Die o.17-tweekampspan van Paul Roos Gimnasium weer die trofee vir die beste o.17-seunskolespan by die Suid-Afrikaanse tweekampkampioenskap verower.
Six athletes from Paul Roos Gymnasium delivered exceptional performances during the XTERRA South Africa held recently at the scenic Elgin-Grabouw Country Club.
Die o.15A-tennisspan van Paul Roos Gimnasium het die naweek van Saterdag 31 Januarie vir die vierde agtereenvolgende jaar die David Samaai-tennistoernooi in Paarl gewen deur die A-span van Paarl Boishaai…
Drie Stellenbosse skole en leerders van ander skole in die dorp is onder die provinsie se bestes, wat verlede Donderdag (29 Januarie) tydens die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) se 2025- Nasionale Senior…
Paul Roos Gimnasium het verlede Donderdag (29 Januarie) tydens die Wes-Kaap Onderwys Departement se 2025 NSS-toekeningseremonie by Leeuwenhof ‘n toekenning vir akademiese uitneementheid by ontvang. Dít na PRG negende in…
Die o.19A-krieketspan van Paul Roos Gimnasium het onlangs ‘n agtpaaltjie-oorwinning oor hul eweknieë van die Hoërskool Strand behaal.