Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
-
Goud vir HSS-rasieleiers by nasionale kampioenskappe
Die Hoërskool Stellenbosch se rasieleiers is onlangs as die nasionale kampioene by nasionale rasieleier-kompetisie aangewys. Die Suid-Afrikaanse nasionale kampioenskap vir rasieleiers het op Donderdag 3 Julie in Oudtshoorn begin met […]
-
Paul Roos-toneelstuk onder bestes in Wes-Kaap
Raap, ‘n Paul Roos Gimnasium-produksie onder die leiding van die onderwysers Brink Nelson en Hannelie Caine, het Donderdag 24 Julie aan die Wes-Kaapse uitdunronde van die nasio- nale Pronk Podium-toneelfees […]
-
Kinders juig oor nuwe klaskamer
Die handjievol kinders van die JES Montessori-kleuterskool het verlede week hul nuwe Montessori-klaskamer amptelik met groot opgewondenheid op die Le Arc Berries-plaas in Wemmershoek geopen. Groot glimlagte was Vrydag (1 […]
-
‘Jamestown-mafia’ brei uit
Die sogenaamde “Jamestown-mafia” het vanjaar nog ‘n lid ryker geword en hierdie keer is daar ‘n roos tussen die dorings. Jare lank word in onderwyskringe gespot oor die Jamestowners wat […]
-
Nuwe hoof vir Brückner de Villiers is hier
James Isaacs het dalk aanvanklik nie geweet waar presies Brückner de Villiers Primêr geleë is nie, maar die nuut aangestelde hoof sê hy is gereed om die skool op die […]
-
Junior Springboks end 13-year wait with thrilling World Championship victory
The Junior Springboks have broken a 13-year championship drought, defeating New Zealand 23-15 in a pulsating World Rugby U20 Championship final.
-
Junior Springboks set for historic World Rugby U20 Championship final against New Zealand
The Junior Springboks will clash with New Zealand in the World Rugby U20 Championship final.










