Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Phillip Henn: Die geliefde akteur wat soveel meer as ‘n sepiester was
Die geliefde akteur, Phillip Henn wat gister in die ouderdom van 63 oorlede is, was vir jare lank ‘n bekende inwoner van Jeffreysbaai. Henn, wat bekendheid verwerf het vir sy…
-
Lewenslank vir Matie-moord
Twee jongmans se lewens is vir altyd verander op 16 Oktober 2024, maar terwyl die Matie Jesse Mitchell se familie altyd sy lewe sal koester, sal Rudolf Hufke (20) nou…
-
Foto’s | Skenking help bou fietsry-kultuur in Idasvallei
As deel van mobiliteitsmaand het die Wes-Kaapse departement van mobiliteit, die Bicycle Empowering Network (BEN) en Pedal Power Association SA op Saterdag 25 Oktober altesaam 44 fietse aan gemeenskapslede by…
-
Coke-wa glo in Groendal geplunder
Die bestuurder van ‘n Coca-Cola-afleweringsvragmotor is Donderdag 23 Oktober beseer toe hy in Groendal, Franschhoek, aangeval is.
-
Kwagga nog op vrye voet in Franschhoek
‘n Kaapse bergkwagga hardloop sedert Saterdagaand (25 Oktober) in die Franschhoekpas rond nadat dié jong vulletjie waarskynlik uit ‘n nabye CapeNature natuurreservaat ontsnap het.
-
Bewaarders van Stellenbosse erfenis deur e’Bosch gehuldig
Drie Stellenbossers wat vir langer as ‘n dekade skryf en die dorp se erfenis help bewaar, is vanjaar deur die e’Bosch-erfenisprojek, in samewerking met die Stellenbosch-munisipaliteit en Universiteit Stellenbosch, vereer.
-
Foto | Klapmuts-polisie lig leerders in oor misdaad en die gevolge daarvan
Lede van die Klapmuts-polisie het onlangs by die Hoërskool Klapmuts besoek afgelê om inligting en raad te bied. Die beamptes het oud-misdadigers vergesel, wat hul ervarings oor die gevolge van…
-
Botmaskop-storm vererger: Kriminele klagtes ingedien
CapeXit het strafregtelike klagtes teen die Stellenbosch-munisipaliteit en munisipale bestuurder Geraldine Mettler ingedien oor die Botmaskop-ontwikkeling.
-
Foto | Jong skoonheid van Cloetesville skitter op die loopplank
Cloetesville se klein skoonheid Aeesha Moses het weer naam gemaak by die skoonheidskompetisie Toddler and Tween of the World SA wat vandeesmaand in Klerksdorp, Noord-Wes, gehou is.
-
Idasvallei se Amapretty gaan van emmers tot aanlyn musiek-sterre
Amapretty, die gewilde Afrikaanse ghom-groep van Idasvallei met 40 000-plus maandelikse Spotify-luisteraars, droom steeds daarvan om by die Stellenbosch Liggiefees op te tree. Die viermanskap het van kindsbeen af saam…










