Lede van die Klapmuts-polisie het die plaaslike hoërskool besoek.

Foto | Klapmuts-polisie lig leerders in oor misdaad en die gevolge daarvan


Lede van die Klapmuts-polisie het onlangs by die Hoërskool Klapmuts besoek afgelê om inligting en raad te bied. Die beamptes het oud-misdadigers vergesel, wat hul ervarings oor die gevolge van hul misdaad en die lewe in die gevangenis met die leerders gedeel het. Die 300 leerders het onder meer gehoor van geslagsgebaseerde geweld, bende-aktiwiteite, dwelm- en alkohol-misbruik, huisinbrake sowel  as boeliegedrag.  Onder die beamptes by die geleentheid was die vispolhoof 
AO Christiaan Paulse, die sektor 1-bestuurder AO Naiemah Esau en die gemeenskapskoördineerder sers. Madilyn Dombas.
Lede van die Klapmuts-polisie het onlangs by die Hoërskool Klapmuts besoek afgelê om inligting en raad te bied. Die beamptes het oud-misdadigers vergesel, wat hul ervarings oor die gevolge van hul misdaad en die lewe in die gevangenis met die leerders gedeel het. Die 300 leerders het onder meer gehoor van geslagsgebaseerde geweld, bende-aktiwiteite, dwelm- en alkohol-misbruik, huisinbrake sowel as boeliegedrag. Onder die beamptes by die geleentheid was die vispolhoof AO Christiaan Paulse, die sektor 1-bestuurder AO Naiemah Esau en die gemeenskapskoördineerder sers. Madilyn Dombas.
NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article