Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Maties vereer eerste rampbestuurder met eredoktorsgraad
Die Universiteit Stellenbosch het op 8 Desember die eerste eredoktorsgraad aan Colin Deiner toegeken vir sy toewyding aan rampbestuur. In sy toespraak het hy die belangrikheid van ingenieurswese in rampvoorkoming…
-
Politici vra ingryping in Cloetesville
Politici het hierdie week hul stemme by dié van Cloetesville-inwoners gevoeg in ‘n poging om bendegweld te bekamp.
-
Noodbehuising deur inwoners van Jamestown gefnuik
Inwoners van Mountain View, Jamestown, het Dinsdag 2 Desember ‘n stokkie gesteek voor die Stellenbosch-munisipaliteit se plan om vier wendyhuise in hul buurt op te rig. Die onstoke inwoners sê…
-
Foto’s | Kylemore-gemeenskap sit skouer aan die wiel vir sport
Rolspelers in Kylemore het ‘n nuwe astro-sportveld, Klipkraal, op 2 Desember amptelik geopen, gevolg deur emosionele toespraak deur Marais Steyn, wat die belang van vennootskappe beklemtoon het. Die Aitsa!-naskoolsentrum, gestig…
-
Planne glo op pad om Van der Stel-sportkodes betyds te skuif
Die Stellenbosch-sokkerklub se planne vir ‘n wêreldklas “Field of Dreams” by die Van der Stel-sportkompleks stelselmatig vorder, maar die plaaslike sportraad beklemtoon die noodsaaklikheid van alternatiewe huisvesting. Vereistes om bestaande…
-
Bejaarde boer (77) dood ná hy en sy vrou op plaas oorval en hy erg aangerand is
‘n Bejaarde boer van die Baltimore-omgewing in Limpopo is dood nadat hy en sy vrou op hul plaas aangeval is.
-
Herrie nadat Jamestown-baba sterf, familie bevraagteken sorg by hospitaal
Kommentaar en klagtes oor die Stellenbosch-hospitaal het die afgelope week op sosiale media ingestroom nadat ‘n Jamestown-familie hul ervaring gedeel het van hoe die 10 maande oue Mileeck Newman in…
-
Stellenbosse Landbougenootskap vereer vir bydrae tot Wes-Kaapse landbou
Stellenbosse produsente en werkers het by die jaarvergadering van die Stellenbosse Landbougenootskap teruggekyk op ‘n suksesvolle jaar. Die organisasie het ‘n prestigieuse ere-toekenning van Agri Wes-Kaap ontvang vir meer as…
-
Stellenbossers eis meer plaaslike talent by jaarlikse Liggiefees
Die Stellenbosch-liggiefees keer hierdie naweek terug met groot name soos Die Heuwels Fantasties en Craig Lucas, maar plaaslike inwoners spreek kommer uit oor die beperkte verteenwoordiging van gemeenskapstalent. Terwyl plaaslike…
-
Herwinning: Munisipaliteit se ‘Swop Shop’ help om koskassies vol te maak
Die Cloetesville-gemeenskap het oor twee dae byna twee ton herwinbare afval versamel en dit vir basiese kruideniersware geruil tydens Stellenbosch-munisipaliteit se eerste “Swop Shop” in die buurt. Die oorweldigende reaksie…










