Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Gesonde ontbytpap vir SA kinders
Wat begin het as ‘n eksperiment om grondboontjies in ‘n koffiemeul fyn te maal, het in ‘n stigting ontaard wat daagliks byna 17 000 kinders landwyd voed. In Klapmuts en Khayamandi…
-
Stellenbosch-skole skitter by toekennings
Drie Stellenbosse skole en leerders van ander skole in die dorp is onder die provinsie se bestes, wat verlede Donderdag (29 Januarie) tydens die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) se 2025- Nasionale Senior…
-
Skoolhoof voor oor beweerde aanranding
Die plaaslike skoolgemeenskap is in rep in roer nadat ‘n skoolhoof verlede week in die Stellenbosch-landdroshof verskyn het in verband met beweerde seksuele aanranding. Die skoolhoof het op Donderdag 29…
-
Premier hou oog op water
Die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, het die afgelope Vrydag (30 Januarie) ‘n vergadering van die Wes-Kaapse regering se geïntegreerde energie- en water- raad gelei om die provinsie se reaksie op…
-
Verliese ná oestyd bekyk
Bevindings dui daarop dat meer as 63% van Suid-Afrikaanse huishoudings verskillende vlakke van voedselonseker- heid ervaar. Dit terwyl tussen 9 124 en 17 969 ton vrugte en groente, wat aan sowat 450…
-
De Koker-moord: saak uitgestel
Die saak teen twee verdagtes wat verdink word van Pieter de Kock se dood, is tot 19 Februarie uitgestel.
-
Optog vier oestyd in en om Stellenbosch
Die 55ste weergawe van die gewilde Stellenbosch-oesparade het die afgelope Saterdag (30 Januarie) ter viering van die parstyd deur die dorp se strate gevaar. Terwyl werkers op wynplase in en…
-
Ontploffing beseer 3 in Groendal
Drie mense – twee kinders en hul ma – is die afgelope Dinsdagaand (3 Februarie) in ‘n gasontploffing in ‘n spazawinkel in Franschhoek beseer. Volgens Kurt Maske, ‘n ER24-paramedikus, het…
-
‘Sekspes’ se saak uitgestel
Die saak teen ‘n voormalige Franschhoek-onderwyser wat terrgstaan op verskeie aanklagtes wat verband hou met kinderpornografie, is tot Maart uitgestel.
-
Vrae oor Klapmuts-seun (8) se dood
“Nee, Here. Net nie dit nie!” Dit was die woorde van Sonja Baartman (35) van Klapmuts nadat sy haar verlede Vrydag (23 Januarie) na die plaaslike kliniek gehaas het nadat…










