Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Reus hou wag oor die dorp
Die drie soorte rooihoutbome (redwoods) is die hoogste, grootste en van die oudste bome op aarde. Die sierlike Kaliforniese kusrooihout (Sequoia sempervirens) reik die hoogste die hemel in en kan tot 115 meter haal. Daarteenoor het die reuserooihout
-
-
The piano man
Nduduzo Makhathini, one of South Africa’s leading pianists will perform a sequence of concerts, Singing as a way of Being in the World, at Glenelly Estate in Stellenbosch this weekend (Friday 11 to Sunday 13 March).
-
Restaurantdroom: Gaan ek wag of waag?
Die gebou bekend as die Oude Poskantoor, wat die Stellenbosch-poskantoor langer as 80 jaar gehuisves het, het onlangs ’n nuwe restaurant, Post and Pepper, verwelkom.
-
-
PRG’s Filmit ’22 is bigger and better
Filmit, a film making competition for high school learners presented by Paul Roos Gymnasium, will return bigger, better and more creative this year with the Filmit Festival.
-
-
Oudlid steeds blomkoning
Die laaste oorblywende stigterslid en langlewende president van die Stellenbosch-tuinbou-en-nywerheidsvereniging (Stiv) het verlede week sy 90ste verjaarsdag gevier.
-
Studente staan saam teen oorlog
Honderde studente het Dinsdagaand 1 Maart, by die Rooiplein van die Universiteit Stellenbosch bymekaar gekom en ’n teenoorlog-betoging, wat deur verskeie studenteorganisasies gelei is, ondersteun.
-
Inwoners groet Steenenbrug vir oulaas
Die geskiedenis van Stellenbosch se eerste brug, Steenenbrug, is verlede Donderdag 24 Februarie in ’n kort seremonie met ’n glasie gevier toe inwoners vir oulaas die eenrigtingbrug gegroet het.









