Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Munisipaliteit verwerp OB se bevindings van onreëlmatige aanstellings
Stellenbosch-munisipaliteit sê hy is stomgeslaan en verwerp die Openbare Beskermer (OB) se bevindings dat twee senior munisipale amptenare onreëlmatig aangestel is en sê die OB fouteer in die feite waarop die voorgestelde bevindinge gemaak is.
-
Munisipaliteit vang inwoners op gekkedag
Die Stellenbosch-munisipaliteit het Vrydagoggend 1 April aangekondig dat hy beveel is om alle indringerbome in Victoriastraat te verwyder.
-
Skryf gou in vir leierskursus in Eikestad
e’Bosch in samewerking met Matie-gemeenskapsdiens van die Universiteit Stellenbosch bied ’n gemeenskapsleierskapkursus aan. Die kursus is ook vir enigeen in die gemeenskap om in te skryf. e’Bosch borg 15 plekke op die kursus vir geselekteerde mense u
-
Prediction also key to ending TB
Although there is effective treatment available for Tuberculosis (TB), prior to Covid-19, it had been responsible for the greatest number of deaths worldwide by a single infectious agent. More research regarding predicting and improving people’s adhe
-
Stryd teen TB nie verby
“TB is oral en ons kan die stryd teen tuberkulose nie alleen veg nie. Dit is baie belangrik dat ons bewustheid skep rakende TB en die gevare daarvan, maar ook dat dit behandel en beter verhoed kan word.”.
-
Nuwe forum ontferm hom oor Klapmuts
Ontwikkeling in Klapmuts word deur ’n nuwe lens gesien danksy die bekendstelling van die Klapmuts-ontwikkelingsforum wat Vrydag 25 Maart onthul is.
-
AfriForum en Maties stap
AfriForum-jeug se Maties-tak het op 11 Maart ’n sosiale stapgeleentheid by Paradyskloof se Hangklip net buite Stellenbosch saam met die Universiteit Stellenbosch se stapklub, die Berg-en-toerklub, gehou.
-
Same location, staff and service
There is a buzz of excitement at a trusted, decades-old hardware and building-supply store in Stellenbosch with the launch of a brand-new name for it.
-
Enter Moordenaarskloof Trail Run soonest
Dornier Wine Estate will host the Moordenaarskloof Trail Run, presented by Sportsmans Warehouse, this Sunday (3 April).
-
Boelies lei tot beweerde selfdood
Die afkraak-gedrag van boelies het vermoedelik verlede Donderdag (24 Maart) tot die vermeende selfdood van die 14-jarige Danisha Windvogel van Franschhoek gelei.









