Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Behuisingsforum steeds die harnas in oor dié grond
Ons is die Groot-Drakenstein-behuisingsforum, wat die oudste organisasie in Meerlust-bosbou is en wat die mense verteenwoordig wat in die 35 staatshuise woon; dit is die mense wat vir die staatsdiens gewerk het.
-
Open Day for showcasing old apple varieties in Elgin
Open Day for showcasing old apple varieties in Elgin
-
Waar is Afrikaans in bib?
Per definisie is ’n biblioteek ’n gebou of vertrek waarin boeke bewaar word.
-
Union of Jewish Women donation to Helderberg Hospice
Union of Jewish Women donation to Helderberg Hospice
-
LLB graduate has heart of gold
When most students graduate they can’t wait to pop the bubbly with friends and family. One of Stellenbosch University’s (SU) star students has decided to use his graduation celebration in support of a good cause. Thembalethu Seyisi (22), who was…
-
-
Record dog adoptions
The Animal Welfare Society of Stellenbosch (AWSS) has recorded a record breaking month with 96 dogs adopted in March.
-
Kamermusiek uitgevoer
Die Cape Chamber Music Collective (CCMC) met twee van sy bekendste musici – die pianis Francois du Toit en die violis Farida Bacharova – tree saam met drie opwindende jong instrumentaliste, David Pinoit (tjello), Bonolo Kgaile (viool) en Uliana Aleks
-
Uitroei van indringerbome ‘net ’n grap’
Die Stellenbosch-munisipaliteit het Vrydagoggend (1 April) aangekondig hy is beveel om alle indringerbome in Victoriastraat te verwyder.
-
Oud-raadslid sê hy is nie gegriefd
Franklin Adams, die klaer wat ’n klag oor beweerde onreëlmatige aanstellings by die Stellenbosch-munisipaliteit aangemeld het, sê die verklaring deur die munisipale bestuurder, Geraldine Mettler, waarin sy hom ’n “gegriefde oud-raadslid” noem, wys hoe “onprofessioneel en oneties” sy is.








