Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Aspirant-kunsonnie wil ‘Afrika se ware storie’ vertel
Marne Nortier, ’n derdejaar-onderwysstudent aan die Universiteit Stellenbosch, wil “Afrika se ware storie” graag met haar kuns vertel.
-
Mesmoord by geselligheid
’n Verwelkomingseremonie in Klapmuts wat veronderstel was om ’n plesierige geleentheid te wees, het Saterdagaand (7 Mei) in ’n moordtoneel ontaard.
-
Faulty SOS the problem
Great confusion and consternation led to a large-scale search when a Boland couple’s satellite phone incorrectly sent out emergency signals while they were hiking the Fish River Canyon in Namibia.
-
Gemeenskap lei polisie na wapens
Die Stellenbosch-polisie bedank die gemeenskap vir inligting wat tot ’n inhegtenisneming gelei het.
-
Come and hike by the light of a full moon
A full-moon hike will be held at Muratie Wine Estate in Stellenbosch this Sunday (15 May), with hikers urged to meet at the Dirtopia Trail Centre between 16:15 and 17:00.
-
Hilton se ink op, verfkwas droog
Die ink in sy pen is op, die verf aan sy kwas is droog, hy het sy laaste dialoog in die toneelstuk van sy lewe uitgevoer en dit ná ’n vol lewe afgesluit.
-
Stellenbosch se wyn nou aanlyn
Liefhebbers van Stellenbosch-wyne oor die wêreld heen kan nou die beste van hierdie gevierde wynstreek koop – alles op een plek, aanlyn en teen proelokaal-pryse.
-
Kom sê jou sê oor vervoer
Kom sê jou sê vandag (Donderdag 5 Mei) oor alle aspekte van vervoer – ook taxi’s, rolstoele, voetgangers en fietsryers – in die stadsaal wanneer daar ’n ope dag is om die publiek se mening te kry oor die munisipaliteit…
-
-




