Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Taximan vas
’n Man van Cloetesville is verlede Donderdag (13 Januarie) in hegtenis geneem weens poging tot moord nadat hy na bewering ’n wetstoepasser met ’n taxi probeer omry het.
-
Harmony, peace via the labyrinth
As the year gets into full swing, many people are looking at ways to start the new year off on a new slate. It’s human nature: the desire to exercise more, stress less, be more present and learn to say…
-
‘Ek, Ouer’ en ‘Ek wens’ by die Drostdy op die planke
Die gewilde Drostdy-teater is in Januarie en Februarie die tuiste van twee hartroerende verhoogproduksies wat beloof om teatergangers aan die praat te hê.
-
We cannot afford it!
Executive Mayor of Stellenbosch Municipality Gesie van Deventer, this week added her voice to the list of mayors in the Western Cape that reject Eskom’s proposal for a 20,5% electricity price increase saying residents can simply not afford it.
-
Wynlandgoed reik uit na toekomstige presteerders
Altesaam 50 minderbevoorregte leerders in die Stellsorg-diensgebied is die begunstigdes van splinternuwe skooltasse en skryfbehoeftes.
-
Dowe student word onderwyseres
Toe Ilze Aäron, ’n Dowe student van die Paarl, haar B Ed-graad (grondslagfase) by die Desember 2021-gradeplegtigheid ontvang, het sy die eerste student van die Universiteit Stellenbosch geword wat met behulp van Suid-Afrikaanse Gebaretaal (SAGT) gest
-
-
Samewerking help vuur blus
“Dit is die noodsaaklike kombinasie van grondspanne, vaardige brandbestryders en die betroubare vennootskappe tussen hulle wat ’n potensieel verwoestende brand voorkom het.”.
-
Wees meer waaksaam by jou huis
Een van die beter nuwejaarsvoornemens vir 2022 is moontlik om jou huis se veiligheid te verskerp.
-
Girl (10) drowns in the sea
A 10-year-old girl from Stellenbosch died a tragic death when she drowned at Strand Beach on New Year’s Day (Saturday 1 January).







