Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Gemeenskapsgesondheids-werkers stap die ekstra myl
Jou welstand is die rede waarom gemeenskapsgesondheidswerkers van deur tot deur stap.
-
Top aangehaaldes van US vereer
Die Universiteit Stellenbosch (US) het met trots aankondig dat drie van sy akademici by die lys besonder invloedryke navorsers ingesluit is.
-
US fasiliteer skep van Lückhoff Lewende Museum
In 1969 is leerders van die Lückhoff-skool in Banhoekweg, Stellenbosch ingevolge die Groepsgebiedewet van 1950 gedwing om van hul geliefde skool na die nuwe Lückhoff-skool in Idasvallei te verskuif. Sommige leerders het hul skoolbanke saam met hulle na die nuwe…
-
Burgemeester reik uit na sakevroue
Uitvoerende burgemeester, Gesie van Deventer, het verlede met verskeie sakevroue en entrepreneurs van Cloetesville ontmoet om onder meer te hoor wat hul uitdagings en ambisies is.
-
Derde wynmaker in 34 jaar vir Meerlust
Wim Truter sluit eersdaags by Meerlust-wynlandgoed aan as hoofwynmaker/bestuurder.
-
Wanneer die portjacksons val, staan ander indringerspesies op
’n Algemene metode om die indringer akasiabome in Suid-Afrika uit te roei, is om hulle af te kap, op mekaar te stapel en dan aan die brand te steek.
-
Uitgestorwe spesie ‘herleef’ ná 200 jaar
Een van die eerste bekende plantspesies wat in die 1800s weens bosbou- en landboubedrywighede in die Wes-Kaap uitgesterf het, is herontdek.
-
Vrugtebedryf groet groot gees
Legende in die vrugtebedryf, Koos Lötter, is op 29 Oktober 2019 op Stellenbosch in die ouderdom van 92 jaar oud oorlede.
-
Nuwe graad geakkrediteer
Die fakulteit ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch het onlangs ’n bevestiging ontvang dat die nuwe BIng-graad in data-ingenieurswese ten volle deur die Ingenieursraad van Suid-Afrika (ECSA) akkrediteer sal word vir registrasie as professionele ingenieur.
-
Ken die tekens van beroerte
Terwyl Nasionale Beroerteweek 28 Oktober begin het, doen die Wes-Kaapse gesondheids-departement ’n beroep op inwoners om gewoontes te verander wat hulle toenemend kwesbaar vir beroertes maak.





