Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Ervare Floors aangewys as Maties Rugby se hoofafrigter
Die oud-Springbok Kabamba Floors is vandeesweek as die Maties Rugby Senior Mans Hoofafrigter vir die volgende drie jaar aangewys.
-
Matie presteer in Berg
Die Stellenbosch-kanovaarders het behoorlik met die Bergrivier kanomarathon 2023 gestoei, soveel so dat slegs 10 van die 16 inskrywings van Stellenbosch-kanoklub die moordende wedvaart oor 240 km kon voltooi. Dit was ook die Suid-Afrikaanse enkelkano
-
Fietsry in Idasvallei bemark
Die Idasvallei-gemeenskapstaproetes (IGS), ’n organisasie sonder winsbejag wat beoog om natuurbewaring in die omgewing aan te moedig, is die begunstigde van tien nuwe bergfietse.
-
-
Forty under 40 Award nomination
Stellenbosch-born philanthropist Abongile Khwaza has been nominated for the Forty under 40 South Africa Awards in the category Community Development.
-
Winter School is hot social news
Twenty-five individuals from all walks of life participated in the very first Stellenbosch Social Innovation Winter School held from 3 to 7 July.
-
-
-
LaunchLab weer onder Innovus
Innovus is weer die amptelike tuiste vir die Universiteit Stellenbosch LaunchLab, as ’n afdeling van Innovus, met Brandon Paschal as die nuwe adjunkdirekteur wat hierdie entrepreneuriese inkubasie-spilpunt van 1 Julie lei.
-
Stellenbosch-man aangekla van moord nadat gesteelde geweer in sy besit gekry is
’n 22-jarige man van Stellenbosch het Vrydag 7 Julie in die plaaslike landdroshof verskyn op aanklagte van moord nadat ’n geweer wat moontlik verbind word aan ’n moord wat in Junie vanjaar plaasgevind het, in sy besit gevind is.










