Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Simone vuur en vlam voor SA kampioenskap
Simone van der Merwe, ’n gr. 9-leerder aan die HMS Bloemhof, het die afgelope naweek aan die Wes-Kaap se Biathle/Triathle-kampioenskap deelgeneem en twee goue medaljes in die o.17-afdeling verower.
-
Bolandse Strandlopers wen op vasvra ‘Koppestamp’
Dit was ’n wen vir die span van die Boland in gisteraand (Woensdag, 9 Augustus) se episode van Koppestamp op kykNET toe die Strandlopers-span, wat uit Angus Opperman van Pniël en Carl van Niekerk van Somerset-Wes bestaan, as wenners uit…
-
Van bl 1.
Intussen sê die Stellenbosch-munisipaliteit hy monitor alle gebiede om reg en orde te handhaaf.
-
‘Dit was nie ons nie’
Minstens twee voertuie, waaronder ’n rooi Jeep Grand Cherokee en ’n vragmotor, is teen Dinsdagoggend in Khayamandi, Stellenbosch, aan die brand gesteek.
-
Stellenbucks Rewards relaunched
Visit Stellenbosch, the official destination marketing organisation for Stellenbosch, recently announced the 2023 relaunch of the popular Stellenbucks Restaurant Rewards Campaign.
-
WCBS pays tribute to blood donors
The Western Cape Blood Service (WCBS) continues to celebrate its heroes, the blood donors of the Western Cape, and inspires others to follow suit through its winter campaign from May to August. The service pays tribute to each donor who…
-
-
US se wynkunde-winterskool
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Wingerd- en Wynkunde- winterskoolprogram was propvol leergeleenthede en inspirasie en het ’n blywende indruk op die 22 gr. 11-leerders uit verskeie provinsies, sowel as ’n handjievol US studente, gelaat.
-
US se DVO-inisiatief die beste in Afrika
Die werk van die Universiteit Stellenbosch (US) se kantoor vir volhoubare ontwikkelingsimpak, die DVO/2063 Impak Hub, is as die Doelwitte vir Volhoubare Ontwikkeling (DVO)-inisiatief van die jaar in Afrika aangewys by die Akkreditasieraad vir Onderne
-
PRG-koor naaswenner by ATKV Applous
Paul Roos Gimnasium (PRG) se koor het ná ’n aand van uitstekende sang onder leiding van die uiters bekwame duo van Stephan Bezuidenhout (koorleier) en Cezarre Strydom (begeleier) as naaswenner in die ATKV Applous-kompetisie se Prestige-afdeling geëin









