Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
-
GPF wil gemeenskappe betrek
Gemeenskapsorganisasies in Cloetesville en Idasvallei word genooi om by die Cloetesville-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) aan te sluit met die doel om veiligheid in dié gebiede te versterk.
-
Politici op toesig-besoek
Tekortkomings en gebreke in polisiëring in die groter Stellenbosch-gebied is verlede Woensdag (16 Augustus) in die soeklig geplaas toe die Wes-Kaapse premier, Alan Winde, en Reagen Allen, die LUR vir gemeenskapsveiligheid en polisietoesig, hier besoe
-
Teater herleef met eenmanstuk
Die Ontelbare 48, ’n eenmanstuk uit die pen van Wessel Pretorius, maak aanstaande maand ’n draai by die US Adam Small-teaterkompleks in Stellenbosch.
-
-
StellSorg soek Arendse, Millar
StellSorg is op soek na Chantal Arendse, wat glo laas in 2008 in Cloetesville gesien is.
-
Gru-ongeluk eis twee
’n Ongeluk wat Maandagaand op die R304 tussen die N1 en Stellenbosch plaasgevind het, het nie net ’n voormalige Springbokrugbyspeler van Koelenhof nie, maar ook ’n sakevrou van Morreesburg se lewens geëis.
-
Wynland stig fonds om topmatrikulante te help
Die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit (KWDM) het verlede Donderdag (10 Augustus) tydens ’n geleentheid by Hoërskool Montana in Worcester aangekondig dat dié munisipaliteit jaarliks een leerder in elk van die distrik se meer as 70 skole met studiegeld van R20?000 sal toerus.
-
Soek jy ware liefde?
kykNET is weer op soek na ’n nuwe oes van boere of plaasbestuurders, manlik of vroulik, wat deel wil wees van die 16de seisoen van sy gewilde maatsoekreeks, Boer soek ’n vrou.








