Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Bekende speurder skuldig
’n Bekende Franschhoekse speurder, speursers. Marlon Appollis, is vandeesweek op ’n aanklag van strafbare manslag skuldig bevind ná die skietdood van sy kollega, speursers. David Hoffman.
-
Kayser kan nie wag vir teaterfees
Rowmonique Kayser, ’n jong teatermaker van Cloetesville, se eerste verhoogstuk, ’n aanpassing van Athol Fugard se Boesman en Lena, is volgende maand (September) op die planke by die Hessequa Harmonie-kunstefees in Heidelberg. Tasmin Cupido het met di
-
What’s happening in Stellenbosch?
Stellenbosch: Aanhangers van a capella en begeleide koorwerke kan uitsien na ’n uur lange uitvoering van musiek uit twee verskillende eras wanneer die ad hoc-koor Koorinsident uittreksels van Giovanni Pierluigi da Palestrina se Missa Papae Marcelli,
-
Man aangekeer oor tik
’n Man (33) van Lanquedoc is in hegtenis geneem nadat polisiebeamptes dwelms in sy besit gevind het.
-
Fans strike it big at soccer
Two Stellenbosch residents struck it big at a local soccer match on Saturday (26 August) when they walked away with altogether R200 000 in cash.
-
A phytopharma company emerges
The Covid-19 pandemic is a time many wish to forget, but it also paved the way for new business opportunities and transformative ideologies.
-
Oud-Stellenbosser vir haar digbundels vereer
Vir haar is dit ’n eer om te kan skryf – ’n medium wat sy glo ’n verskil in ander se lewe kan maak. En om daarvoor vereer te word, is ’n bonus.
-
Lyk van onbekende man langs die R44 in Cloeteville gevind
Die liggaam van ’n onbekende man is Saterdag (26 Augustus) langs die R44, tussen Langstraat en die Pienk-woonstelle gevind.
-
Hulp gevra in roofsaak
Die Stellenbosch-polisie doen ’n beroep op gemeenskapslede om na vore te kom met inligting wat moontlik tot ’n deurbraak in ’n saak van ontvoering en roof kan lei.
-
Groot makietie in die Swartland
Die Hoërskool Swartland in Malmesbury bring eersdaags ’n fees van ’n geleentheid na die hartjie van die streek.







