Reënwolke rol verlede Woensdagaand (12 Oktober) oor die Universiteit Stellenbosch (US) se Ouhoofgebou in Ryneveldtstraat in.

Francois Lombard

Reënweer demp nie fees

Reënwolke rol verlede Woensdagaand (12 Oktober) oor die Universiteit Stellenbosch (US) se Ouhoofgebou in Ryneveldtstraat in.

Francois Lombard

Reënwolke rol verlede Woensdagaand (12 Oktober) oor die Universiteit Stellenbosch (US) se Ouhoofgebou in Ryneveldtstraat in. Die foto is tydens ’n US Toyota Woordfees-geleentheid geneem. Die reënweer het nie die aptyt van feesgangers gedemper nie, en ’n suksesvolle twee weke met sowat 640 unieke aanbiedings is Sondag 15 Oktober afgesluit.
NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article