Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
Oorwinning teen kanker in Idasvallei gevier
Die Stellenbosch Cancer Warriors het Saterdag 1 November met groot geesdrif ‘n kleur-piekniek gehou. Al is reën voorspel, het die son net betyds deurgebreek en die bekommernis oor die weer het verdwyn.
-
Foto | Kinderkuns in Kylemore uitgestal
Imbali Wes-Kaap, wat jare lank reeds visuele geletterdheidsprogramme in Kylemore aanbied, het Saterdag (8 November sy jaarlikse uitstalling van kinderkuns van uitstaande gehalte by die Freda en Bernard Podlashuc-sentrum in Kylemore, gehou.
-
Photos | Women band together for Thrive summit in Stellenbosch
The first-ever Thrive Women’s Summit, hosted by Ranyaka Community Transformation and Nedbank, brought close to 100 women changemakers to celebrate collaboration across sectors and create a space where stories, ideas and action could meet. The gathering, held in October, marked…
-
Rotarians reconnect with Molenhof Retirement Home
The Rotary Club of Stellenbosch recently reconnected with one of its pioneering projects, Molenhof Retirement Home, in a heartwarming ceremony attended by Rotarians and residents.
-
Nuwe vennootskap by werksessie in Klapmuts van stapel gestuur
‘n Nuwe gemeenskapsvennootskap is Saterdag 25 Oktober in die Klapmuts-veeldoelige sentrum by die Leierskring se interaktiewe werksessie begin.
-
Foto | Eikestadse leerder presteer in nasionale wiskunde-kompetisie
Luc du Toit, ‘n gr. 12-leerder aan die Hoërskool Stellenbosch, is ‘n dubbele wiskunde-wenner nadat hy as die nasionale én provinsiale wenner in die gr. 11- en gr. 12-kategorie van die Netwerk24-wiskundekompetisie aangewys is.
-
Foto | Strategiese denkers van Hoërskool Stellenbosch styg uit
Vier van die Hoërskool Stellenbosch se gr. 12-leerders – Ruben Buys, Hanno Janse van Rensburg, Rouhan Venter en Josh le Roux – het onlangs in die JSE-beleggingsuitdaging vir 2025 uitgeblink.
-
Foto | Groot eer vir Paul Roos-pianis
Hermanus Schmidt, ‘n gr. 11-leerder aan Paul Roos Gimnasium, is die wenner van die Atterbury-nasionale klavierkompetisie.
-
Foto | PRG boul Boishaai in uitmuntende sege van die veld af
Die o.19A-krieketspan van Paul Roos Gimnasium het ‘n agtpaaltjiesege oor Hoër Jongenskool Paarl behaal.
-
Foto | Kishoue vir Paul Roos Gimnasium-tennisspanne
Die tennisspanne van Paul Roos Gimnasium het oorwinnings in die Boland-tennisliga behaal.










