Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Arts
-
Christof van der Berg vertel met musiek nostalgiese stories by Drostdy-teater
Christof van der Berg bied Stories en Sterre in Stellenbosch aan, ‘n musikale reis wat nostalgiese storievertelling, wonder en hemelse avontuur vermeng.
-
Musikale genie kom deel sy lewensverhaal in Stellenbosch
Die bekroonde kitaarspeler Mauritz Lotz is in Plektrum by die Drostdy-teater in Stellenbosch te sien. Hy onthul sy buitengewone loopbaan en lewensfilosofie.
-
Woordfees se bestes by spoggeleentheid in Stellenbosch vereer
Die wenners van die Toyota Stellenbosch Woordfees se Woordtrofees-toekennings vir 2026 is tydens ’n glansgeleentheid by die Adam Small-teaterkompleks gekroon.
-
SU student wins SA music scholarship and other Unisa honours
Kyrah Adams, a Stellenbosch University music student, won three prestigious awards at the Unisa Music Scholarship Competition, showcasing her talent.
-
Meerkat Petra maak ‘n Kaapse draai met nuwe verhoogstuk
Die Tiktok-sensasie Meerkat Petra kom kuier op Saterdag 31 Oktober in Stellenbosch en betree die verhoog die heel eerste keer in Plastiekwêreld.
-
Embark on an ‘a capella’ journey with Stellenbosch Madrigal Singers
The Stellenbosch Madrigal Singers’ concert, “There and Back Again,” features diverse global music on November 8, 15:30, in Dalsig.
-
‘Atropa’, ‘FaustX’ en ‘Moffie’ kry meeste benoemings vir Woordfees-toekennings
Die wenners van die Stellenbosch Woordfees-toekennings sal op Maandag 2 November die wenners aangekondig en sodoende uitmuntende artistieke prestasies vier.
-
LIG-konsert bring musiekaand gratis na tehuise en sentrums oor die land heen
Inwoners van tehuise en sentrums vir bejaardes en mense met gestremdhede kan dié Saterdag vanuit hul eie ruimte gratis ‘n musiekaand “bywoon”.
-
Tamryn Madalé kry ‘n slukkie Van Coke by Daisy Jones-teater
Tamryn Madalé van Paarl sal op 6 November saam met Francois van Coke optree en haar nuwe liedjie “EG” by die Daisy Jones-teater bekendstel.
-
Kate Roothman is nuwe aanbieder van ‘Boer soek ’n vrou’
Die aktrise Kate Roothman, veral bekend veral bekend is vir haar rol in Binnelanders, neem oor as aanbieder van gewilde maatsoekreeks Boer soek ’n vrou.










