Roesco Julius van die Helderberg-rugby­klub ontwyk 'n duikslag van William Rose van die Villager-rugbyklub in die Top 8 Superliga-A-halfeindstryd van die Westelike Provinsie in die City Park-stadion in Athlone die afgelope Saterdag (12 September). Berge het die knie teen die ligakampioen gebuig met die 21-15-eindtelling wat 'n verhaal van 'n taai stryd vertel. Die nederlaag beteken amptelik die einde van Berge se 2026-seisoen. Foto: Rashied Isaacs
Roesco Julius van die Helderberg-rugby­klub ontwyk ‘n duikslag van William Rose van die Villager-rugbyklub in die Top 8 Superliga-A-halfeindstryd van die Westelike Provinsie in die City Park-stadion in Athlone die afgelope Saterdag (12 September). Berge het die knie teen die ligakampioen gebuig met die 21-15-eindtelling wat ‘n verhaal van ‘n taai stryd vertel. Die nederlaag beteken amptelik die einde van Berge se 2026-seisoen. Foto: Rashied Isaacs

Vinnige voetwerk

Roesco Julius van die Helderberg-rugby­klub ontwyk ‘n duikslag van William Rose van die Villager-rugbyklub in die Top 8 Superliga-A-halfeindstryd van die Westelike Provinsie in die City Park-stadion in Athlone die afgelope Saterdag (12 September).

Roesco Julius van die Helderberg-rugby­klub ontwyk 'n duikslag van William Rose van die Villager-rugbyklub in die Top  8 Superliga-A-halfeindstryd van die Westelike Provinsie in die City Park-stadion in Athlone die afgelope Saterdag (12 September). Berge het die knie teen die ligakampioen gebuig met die 21-15-eindtelling wat 'n verhaal van 'n taai stryd vertel. Die nederlaag beteken amptelik die einde van Berge se 2026-seisoen. Foto: Rashied Isaacs
Roesco Julius van die Helderberg-rugby­klub ontwyk ‘n duikslag van William Rose van die Villager-rugbyklub in die Top 8 Superliga-A-halfeindstryd van die Westelike Provinsie in die City Park-stadion in Athlone die afgelope Saterdag (12 September). Berge het die knie teen die ligakampioen gebuig met die 21-15-eindtelling wat ‘n verhaal van ‘n taai stryd vertel. Die nederlaag beteken amptelik die einde van Berge se 2026-seisoen. Foto: Rashied Isaacs

Berge het die knie teen die ligakampioen gebuig met die 21-15-eindtelling wat ‘n verhaal van ‘n taai stryd vertel. Die nederlaag beteken amptelik die einde van Berge se 2026-seisoen. Foto: Rashied Isaacs

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article