Roesco Julius van die Helderberg-rugbyklub ontwyk ‘n duikslag van William Rose van die Villager-rugbyklub in die Top 8 Superliga-A-halfeindstryd van die Westelike Provinsie in die City Park-stadion in Athlone die…
Gino Cupido, Stormers XXlll-speler en Blitzbok van Sir Lowry’s Pass, op ‘n kraglopie in die Stormers XXIII se vierderonde-Curriebekerwedstryd teen die Vrystaat Cheetahs in die Athlone-stadion op Sondag 9 Augustus.
Mia Kanka het Rusthof Sekondêre Skool se rekordboeke herskryf toe sy die eerste rugbyspeler geword het wat SA kleure verwerf.
Strand United unveiled new playing kit sponsored by local businesses OAQS Quantity Surveying and Tops Butchery ahead of their derby against Strand RFC.
Tristan Leyds, Wêreld Rugby se sewes-speler van die Jaar, is Sondag 12 Julie met ‘n straatoptog in Strand vereer deur die gemeenskap.
Two massive local rugby derbies this Saturday carry huge consequences. League-leaders Macassar face St George’s, while Strand United battle Sir Lowrians.
South African rugby has been plunged into mourning following the death of promising young prop Luqobo “Bibo” Makwedini.
Hiram en Logan Welman het hul rugbyloopbaan van Macassar se B-blok se strate begin en bereik vandag die hoogste vlakke van die sport.
All Saints survived three yellow cards to grind out a 24-17 win over CPUT, while Helderberg ran in 10 tries in a stunning 64-17 rout of UniMil.
Gino Cupido en Tristan Leyds is deur hul gemeenskap in Sir Lowry’s Pass feestelik verwelkom ná die SVNS-kampioenskapoorwinning in New York.