Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
GPF, ander organisasies lig in oor kanker in Strand
Die Strand-GPF het 300 borskanker-pamflette in Rusthof uitgedeel tydens ‘n bewusmakingsveldtog saam met gemeenskapsveiligheidsorganisasies.
-
Twee ‘eie’ skrywers vereer
Twee plaaslike skrywers van die Helderberg-omgewing, Romanie Davids en Judith Vollmer, het die streek trots gemaak deur gesogte pryse los te skryf.
-
Devandré hardloop van Macassar na die nasionale verhoog
Devandré Claasen van Macassar Primêre Skool het sy plek in die nasionale veldloopkampioenskap verseker na uitstekende prestasies in die liga.
-
Frik de Jager bring ma se kos na Somerset-Wes met nuutste kookboek
Bekende sjef Frik de Jager het sy nuutste kookboek vol resepte van sy ma en ouma in Somerset-Wes bekendgestel met kos, stories en nostalgie.
-
23 tieners uit Somerset-Wes by ACVV-kamp bemagtig in Gordonsbaai
23 tieners uit Somerset-Wes gemeenskappe het drie dae nuwe lewensvaardighede by ‘n ACVV-bemagtigingskamp in Gordonsbaai aangeleer.
-
Aktiviste van Macassar herenig
Die Macassar- en Distrikte-inwonersvereniging (Macdra) is ná drie dekades van onaktiwiteit hervestig deur veteraan-aktiviste wat tydens ‘n Erfenisdagviering op 24 September vereer is, met David Kennel as ere-president benoem en…
-
Plattelandse vroue lei naskoolse program
Die Anna Foundation bekamp Suid-Afrika se geletterdheid krisis deur plattelandse vroue op te lei as fasiliteerders vir 21 naskole wat meer as 800 kinders in die Wes-Kaap ondersteun met lees,…
-
Geregtigheid geskied vir twee tienerslagoffers van seksmisdade
Twee mans is in die Somerset-Wes-streekhof gevonnis vir ernstige seksuele misdade teen minderjariges – Richard Isaacs (58) van Knoflokskraal het lewenslange tronkstraf ontvang vir die verkragting van ‘n 13-jarige meisie…
-
JOSHLIN SMITH: Nóg ‘n wenk loop uit op niks
Met die appèlsaak van Kelly Smith, Boeta Appolis en Steveno van Rhyn wat nou weer in die kollig is, gaan die polisie moet bontstaan om weer allerhande “nuwe” inligting wat…










