Alida Buckle Avatar

Alida Buckle


  • ‘n Bejaarde egpaar van Citrusdal, wat van bedrog, kuberbedrog en geldwassery aangekla is, is Maandag op ‘n piekniekbankie in Jacobsbaai dood aangetref. Hulle moes dieselfde dag vir die eerste keer in die hof verskyn.

    Weslander

    by

    on

    Tragiese einde vir egpaar wat van miljoene se bedrog aangekla is
  • Met die appèlsaak van Kelly Smith, Boeta Appolis en Steveno van Rhyn wat nou weer in die kollig is, gaan die polisie moet bontstaan om weer allerhande “nuwe” inligting wat […]

    Weslander

    by

    on

    JOSHLIN SMITH: Nóg ‘n wenk loop uit op niks
  • Volgens die ondersoekbeampte in die Joshlin Smith-hofsaak is die polisie se ondersoek na die verdwyning van die sesjarige uit die Middelpos- informele nedersetting in Februarie 2024 ernstig belemmer en in die wiele gery deur die optrede van ‘n politieke party en ‘n string sosialemedia-beïnvloeders.

    Weslander

    by

    on

    Inmenging belemmer soektog na Joshlin
  • ‘n 64-jarige vrou van Vredenburg het gelukkig betyds snuf in die neus gekry toe ‘n identiteitsdief haar bel met ‘n vet liegstorie oor ‘n pakkie aan iemand in Moembaai, Indië, […]

    Swartland Gazette

    by

    on

    Bejaarde fnuik identiteitsdiewe wat bel oor “pakkie” in Bloemfontein

Gift this article