Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Grootoumagrootjie van Somerset-Wes bly dankbaar vir goue jare
Christine “Antie Toy” Koopman van Somerset-Wes het haar 100ste verjaardag met ‘n dankseggingsdiens gevier en bly dankbaar vir God se genade, haar liefdevolle familie van vier oorlewende kinders en vele…
-
RDM-gemeenskapsentrum kry hoë eer met tweede plek by Mandela-toekenning
RDM-gemeenskapsentrum in Macassar behaal tweede plek by gesogte Nelson Mandela-dag-toekenning vir gemeenskapsbemagtiging.
-
Ons Winkel groei
Helpende Hand se Ons Winkel in Somerset-Wes het op Vrydag 31 Oktober amptelik na ‘n nuwe, groter perseel in Dirkie Uysstraat verskuif.
-
Jong man van Stellenbosch sterf in ongeluk naby Klapmuts
Twee mans is Saterdagaand in ’n noodlottige ongeluk op die R44 naby Klapmuts dood. Die polisie ondersoek ’n saak van strafbare manslag.
-
Uitstekende ervaring vir liggaam, gees en siel in Strand gehou
Die Lady Gracious-vrouenaweek in Strand, gestig deur Suret Stroh, het vroue uit verskillende gemeenskappe saamgebind vir ‘n lewensveranderende ervaring van refleksie, genesing en bemagtiging, met planne om die inisiatief uit…
-
Endler-konserte: Vier die feestyd by Stellenbosch Konservatorium
Die Endler-konsertreeks by Universiteit Stellenbosch bied in November-Desember 2025 drie uitsonderlike Kerskonserte aan, vanaf die Stellenbosse Stadsorkes se Christmas Festival tot die Tygerberg-kinderkoor se optredes, wat ‘n feestelike afsluiting van…
-
Phillip Henn: Die geliefde akteur wat soveel meer as ‘n sepiester was
Die geliefde akteur, Phillip Henn wat gister in die ouderdom van 63 oorlede is, was vir jare lank ‘n bekende inwoner van Jeffreysbaai. Henn, wat bekendheid verwerf het vir sy…
-
Strand se Mieke dans al die pad tot in New York
Mieke Carr, ‘n graad 10-leerder van Hoërskool Strand, het internasionale roem verwerf deur die UDC Advanced Grand Champion-titel in Ierland te wen en daarna verskeie nasionale danscompetisies in Suid-Afrika te…










