Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Pamflette oor gesinsgeweld versprei by Strand-polisie opedag
Strand-polisie se opedag vir die Slagofferbemagtigingsprogram was ‘n groot sukses met 200 pamflette oor gesinsgeweld wat uitgedeel is.
-
Macassar-ma betreur kind; vier ander
Katriena Jack van Macassar het haar negejarige seun Dorian op Sondagaand 15 Februarie verloor toe ‘n motor deur hul Wendy-huis in Smartie Town gejaag het, net dae voor sy broer…
-
Gordonsbaai-pa skuldig aan moord op jong ma
Charles Appolis is Vrydag 20 Februarie skuldig bevind aan die moord op Nadia Lotz, die 32-jarige ma van sy drie kinders wat hy op 4 Maart 2023 met ‘n mes…
-
Nuwe buurtwag-leierskap vir Brandwacht in Macassar gekies
Brandwacht-inwoners in Macassar het Sondag ‘n nuwe buurtwag-leierskap gekies as reaksie op verskeie misdade wat die afgelope maand plaasgevind het.
-
Helderberg kragte saamgesnoer teen misdaad tydens Super Friday
Gemeenskapspolisiëring het nuwe hoogtes bereik toe drie Helderberg-gebiede kragte saamgesnoer het vir ‘n Super Friday-patrollie in Macassar.
-
Van proefonnie na hoof: Volsirkel by Hottentots-Holland
François Fouché keer terug na die skool waar hy 26 jaar gelede as proefonderwyser begin het – nou as hoof met groot drome vir die toekoms.
-
Moordsaak sloer al 2 jaar: Ma veg vir seun se geregtigheid
Die 17-jarige Chad de Villiers is in Desember 2023 vermoor. Sy ma Morichia Jansen veg steeds vir geregtigheid terwyl die hofsaak sloer.
-
Fout’ kelder drome: Strand-tiener se universiteitstoelating verdwyn
Jacklynn Mahoepa is oorspronklik vir ‘n kursus aan die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie (KSUT) aanvaar voordat die mat onder haar uitgeruk is.
-
Mos hou rotse snoesig
Cobus Germishuys het ‘n pragtige sonsondergang-foto by Valsbaai vasgevang en met DistrikPos & Helderberg Gazette gedeel, wat ander lesers uitnooi om hul amateur- en professionele foto’s (minstens 500 KB) na…










