Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Berge word medisyne: Strand se jong mans kies natuur bo dwelms
Elf Strand jong mans het Saterdag 28 Februarie aan ‘n lewensveranderende bergstap in Stellenbosch deelgeneem waar natuur as medisyne teen dwelms gebruik word.
-
Strand GPF staan reg vir jaar se misdaadbekamping uitdagings
Strand GPF hersien misdaadbekamping sukses en uitdagings van afgelope drie maande by eerste vergadering van jaar met nuwe polisie-leierskap.
-
Super Friday: Helderberg snoer weer kragte saam teen misdaad
Die Khayelitsha-subdistrik GPF se tweede Super Friday-patrollie het drie Helderberg-gebiede se kragte saamgesnoer vir gesamentlike misdaadbestryding.
-
Wild at Heart huldig Beukes ná jare se polisiediens
Die mansgroep het Saterdag ‘n spesiale aftree-ontbyt gehou om Nico Beukes se 33 jaar polisiediens en meer as twee dekades gemeenskapswerk te vier.
-
Vrae bly onbeantwoord ná broer se wrede skietdood in Erijaville
Samantha Arendse is op soek na antwoorde nadat haar broer Nico koelbloedig vermoor is. Die familie vra hoekom hy moes sterf en roep om aksie teen bendegeweld.
-
Gewilde stuk op die planke
Die dramadepartement van die Universiteit Stellenbosch bied van Saterdag 28 Februarie tot Saterdag 7 Maart Louis Emmitt-Stern se bekroonde toneelstuk, F*k jou in my spaceship, in ‘n nuwe Afrikaanse vertaling…
-
Waar is dié Prins?
Die Macassar-polisie soek die publiek se hulp om Jason Prins (29) op te spoor wat sedert Maandag 2 Februarie vermis is nadat hy laas by Foodkor Stores gesien is, terwyl…
-
Taxi eis rolstoel: Gestremde man sit nou vas in eie huis
Na ‘n taxi-ongeluk op pad kerk toe sit Rhyno Vollmer (67) vasgevang in sy huis omdat die Wes-Kaapse departement weier om sy rolstoel te vervang.










