Die Macassar- junior o.11-rugbyspan het Saterdag (18 April) ‘n perfekte begin aan hul seisoen gemaak deur Primrose se o.11-span met 13-10 te klop. Die span sal hierdie momentum probeer voortsit wanneer hulle Violets se o.11-span hierdie Saterdag (25 April) by Riversidepark in Macassar die stryd aansê.

Die Macassar- junior o.11-rugbyspan
Die Macassar- junior o.11-rugbyspan
NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article