Een dood, twee gewond in gewelddadige voorval in Strand

Drie mense is Vrydagaand (13 Maart) in Strand gesteek tydens ‘n gewelddadige voorval. Een is dood en twee hospitaal toe. Bendegeweld word vermoed.