Twee gewond ná skote klap in Strand

Die Strand-polisie doen ’n beroep op die gemeenskap vir inligting in verband met twee skietvoorvalle waarin twee mense gewond is.