Hope Support-leierskap met stigter Joy Fourie en span by kinderpartytjie
Hope Support-leierskap met stigter Joy Fourie en span by kinderpartytjie

Meer as 50 kinders van Macassar het Saterdag 29 November Kersfees vroeg gevier toe Hope Support-groep hulle met geskenke verras het.

Die groep het ‘n “Restoring Hope” kinderpartytjie by die Macassar Metodiste-kerk gehou vir kinders wat hul bewustheidsprogramme deur die jaar bygewoon het.

Hope Support-leierskap met stigter Joy Fourie en span by kinderpartytjie
Links is die leierskap van Hope Support (van links) Desiree Presence, Franklyn Sedgwick, Marica Sedgwick, Elizabeth Mitchell, Estelle Gouws, Joy Fourie (stigter) en Sanel Martinus. Foto’s: Barend Williams
Sjef Elton Gordon wys burgers en tjippies aan kinders met Joy Fourie
Sjef Elton Gordon wys die burgers en tjippies wat die kinders geniet het, saam met Joy Fourie, die stigter van Hope Support-groep.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article