Verkragting van kinders verdriedubbel

Misdaad teen kinders.
Foto ter illustrasie: Unsplash.

Die verkragting van jong kinders by kleuterskole, crèches en dagsorgsentrums het ná Covid verdriedubbel volgens die polisie se jongste misdaadsyfers.

Volgens die misdaadstatistieke vir die tydperk Januarie tot Maart vanjaar is 13 kinders landwyd by dié instellings verkrag. Dis byna drie keer meer as die eerste kwartaal van verlede jaar en 2024.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos