Verkiesing
-
Verkiesing: Kiesers moet hierop let
Met Suid-Afrikaners wat môre, Woensdag 4 November, hul stemme in die plaaslike regeringsverkiesings uitbring, word kiesers aangeraai om deeglik voorbereid…
-
Verkiesing: Alles oor Dag 1 se sterftes, chaos en stembriefdrama
Die eerste dag van spesiale stemming in Suid-Afrika het Maandag, 2 November, met verskeie ernstige haakplekke afgeskop. Hoewel die Verkiesingskommissie…
-
Verkiesingskommissie sê spesiale stemme skop ‘positief’ af, ondanks haakplekke
Haakplekke? Watter haakplekke? Dit is die Verkiesingskommissie (OVK) se boodskap in die doodsnikke van die eerste dag van spesiale stemme…
-
Verkiesingsgeweld neem toe: ActionSA-kandidaat se huis brand af, ANC-aktiviste vermoor
Die toenemende vlaag van politieke geweld in die aanloop tot Woensdag se plaaslike verkiesing wek ernstige kommer, nadat die huis…
-
Verkiesing: Spesiale stemme vind plaas, maar stemlokale beleef terugslae
Meeste Suid-Afrikaners sal Woensdag, 4 November, hul onderskeie kruisies trek wanneer hulle in die plaaslike munisipale verkiesings stem. Vandag het…
-
Spesiale stemme onderweg: Maar wat presies het in Kaapstad gebeur?
Die uitbring van spesiale stemme is landswyd onderweg, hoewel sommige stempunte in die Kaapstad-metro Maandagoggend weens vertragings met die aflewering…
-
Vertraging met aflewering van stembriewe raak 217 stemlokale in Kaapstad tydens spesiale stemming
Die Verkiesingskommissie (OVK) in die Wes-Kaap het kiesers om verskoning gevra nadat vertragings met die aflewering van stembriewe vir spesiale…
-
Só sal Die Papier saam met Nuuspod en NovaNews die plaaslike verkiesing dek
Vanoggend het Die Papier se redakteur, Barnard Beukman, met Izak du Plessis van Nuuspod gesels oor die komende plaaslike verkiesing.…
-
Oogpunt: Romantiseer mense diktatuur?
Nou – langer as 237 jaar ná die uitbreek van die Franse revolusie – lyk dit of minstens dele van…
-
Gayton McKenzie verbied plaaslike media om PA-lede te ondervra
Die leier van die Patriotic Alliance (PA), Gayton McKenzie, het plaaslike media verbied om onderhoude met partylede te voer en…
Brekende Nuus
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
-
9 lande in die Europese Unie, insluitend Duitsland en Italië, is op koers om hul mikpunte vir die vermindering van vrystelling van gasse teen 2030 te mis, het Brussel gesê met die aanvang van die VN se klimaatsamesprekings
-
PA-leier Gayton McKenzie het gesê die party gaan nie oorhaastig koalisieooreenkomste aangaan nie en beklemtoon dat geen onderhandelinge ná die plaaslike verkiesings met enige politieke party gevoer is nie
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos








