Verkiesing
-
3,5 miljoen kiesers het reeds vroegoggend hul kruisies getrek
Die Suid-Afrikaanse plaaslike verkiesings het Woensdag sterk momentum getoon, met sowat 3,5 miljoen kiesers wat reeds teen 10:00 hul stemme…
-
KYK: Die Papier en NovaNews bring regstreekse verkiesingsnuus saam met NuusPod
Ná twee dae van spesiale stemme sal die meerderheid van Suid-Afrikaners vandag, 4 November, in vanjaar se plaaslike verkiesings stem.…
-
OVK waarsku teen onwettige veldtogte op verkiesingsdag
Die Verkiesingskommissie (OVK) het vandag, Woensdag 4 November, beklemtoon dat politieke veldtogte binne die afgebakende grense van stemlokale verbode is,…
-
Verkiesing: Begryp die gevolge van wegbly
Met die plaaslike verkiesings wat vandag plaasvind, sou Suid-Afrikaners al moes dink oor óf en vir wie hulle gaan stem.…
-
Verkiesing: Die Papier-redaksie stem
Die Papier-redaksie het reeds hul kruisies getrek en moedig lesers aan om ook hul demokratiese reg uit te oefen. Maak…
-
Verkiesing: Ken jou stembriewe
Met drie verskillende stembriewe in sommige munisipaliteite, kan dit maklik verwarrend raak vir kiesers wat nie vertroud is met die…
-
Verkiesing: Fopnuus en KI-video’s op OVK se radar
Terwyl miljoene Suid-Afrikaners vandag hul kruise in die plaaslike verkiesings trek, is daar ’n ander stryd wat hom grootliks agter…
-
Verkiesing: Só lyk die peilings
Met Suid-Afrikaners wat môre, Woensdag 4 November, hul kruise in die plaaslike verkiesings trek, dui die jongste meningspeilings op ’n…
-
Verkiesing: Dag 2 van spesiale stemming het steeds haakplekke, maar stem móét mens stem
Die tweede dag van spesiale stemming vir Suid-Afrika se plaaslike verkiesings is vandag, Dinsdag 3 November, deur verskeie logistieke en…
-
Verkiesing: Dag 2 van spesiale stemming
Die tweede en laaste dag van spesiale stemming vir Suid-Afrika se 2026-plaaslike regeringsverkiesing het vanoggend afgeskop. Stemlokale regoor die land…
Brekende Nuus
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
-
9 lande in die Europese Unie, insluitend Duitsland en Italië, is op koers om hul mikpunte vir die vermindering van vrystelling van gasse teen 2030 te mis, het Brussel gesê met die aanvang van die VN se klimaatsamesprekings
-
PA-leier Gayton McKenzie het gesê die party gaan nie oorhaastig koalisieooreenkomste aangaan nie en beklemtoon dat geen onderhandelinge ná die plaaslike verkiesings met enige politieke party gevoer is nie
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos








