Verkiesing
-
ANC se steun in Limpopo bly sterk, loop ook voor in Mpumalanga
Die ANC behou voorlopig die grootste steunbasis in Limpopo, met meer as die helfte van die getelde stemme agter sy…
-
DA en ActionSA in nek-aan-nek-stryd in Tshwane
Die voorlopige verkiesingsuitslae in Tshwane wys op ’n veranderende politieke landskap, met die DA en ActionSA wat die meeste steun…
-
Verkiesing: Amper halfpad, resultate verras deurgaans
Met 41% van die stemdistrikte landwyd se uitslae bekend, het die ANC 32,1% van die steun behaal, gevolg deur die…
-
JB Marks-munisipaliteit is blou
Die DA is positief oor sy voorlopige verkiesingsuitslae in die JB Marks-munisipaliteit, waar die party volgens sy telling reeds 12…
-
DA storm vooruit in Johannesburg
Die politieke stryd om beheer oor Johannesburg neem ’n interessante wending, met die Demokratiese Alliansie (DA) wat in die eerste…
-
KZN oortref nasionale kiesersopkoms in plaaslike regeringsverkiesing
KwaZulu-Natal het ’n kiesersopkoms van 48,7% in die plaaslike verkiesings aangeteken en daarmee die nasionale gemiddeld van 45,8% oortref, sê…
-
ActionSA se stategie in Sentrale Karoo werp vrugte af
ActionSA se strategie om sewe takke in die Sentrale Karoo op te rig, het vrugte afgewerp en is die politieke…
-
DA voorspel oorwinning in Kaapstad, ANC verloor steun
Die DA glo hy is op koers om sy volstrekte meerderheid in Kaapstad te behou, terwyl stemme Donderdag nog in…
-
DA loop voor in 3 Overberg-munisipaliteite
Die Demokratiese Alliansie (DA) loop voor in die proporsionele verteenwoordiging (PV) in drie Overberg-munisipaliteite, terwyl die jongste beskikbare syfers op…
-
Man by stemlokaal doodgeskiet, polisie ondersoek 14 verkiesingsverwante voorvalle
’n 57-jarige man is Donderdag in die vroeë oggendure doodgeskiet nadat twee gewapende mans na bewering op ’n groep mense…
Brekende Nuus
-
PA-leier Gayton McKenzie het gesê die party gaan nie oorhaastig koalisieooreenkomste aangaan nie en beklemtoon dat geen onderhandelinge ná die plaaslike verkiesings met enige politieke party gevoer is nie
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
’n Indonesiese bemanningslid is dood nadat ’n brandbestrydingshelikopter in die Baritorivier in Suid-Kalimantan neergestort het, terwyl twee ander bemanningslede, ’n Australiër en ’n Nieu-Seelander, lewend gered en vir behandeling hospitaal toe geneem is
-
9 buitelandse burgers tussen 20 en 26 jaar oud is by die O.R. Tambo-lughawe en by ’n hotel in Bruma in hegtenis geneem nadat hulle glo probeer het om vanuit Suid-Afrika te vertrek om aan die Rusland-Oekraïne-oorlog deel te neem
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









