Top
-
Gifstofvlakke in skulpvis aan Weskus daal uiteindelik
Die departement van bosbou, visserye en die omgewing het vandag bekend gemaak dat die vlakke van paralitiese skulpvistoksien (PST) in mossels en…
-
Só koop jy die E-uitgawe van Die Papier aanlyn
Om die eletroniese deurblaai-weergawe van Die Papier te koop, gaan na die skakel van die webwerf wat verwys na die…
-
Boer soek ’n vrou: Aanbieder Reandi Grey vertel wat jy van die 18de seisoen kan verwag
Die lang wag is verby vir die 18de seisoen van kykNET se gewildste maatsoekreeks Boer soek ’n vrou, wat op Donderdag, 23 Julie,…
-
Konfrontasie met skeidsregter laat Poemas-losskakel in die sop beland
Die Argentynse losskakel Tomás Albornoz is in die moeilikheid ná ’n omstrede voorval tydens die Poemas se 31-24-nederlaag teen Engeland…
-
Kimberley-rioolkrisis: Openbare proses agterweë vir nuwe Roodepan-woonbuurt
Geen openbare deelname-proses is gevolg voordat stootskrapers grond omgedolwe het vir die nuwe woonbuurt oorkant Roodepan en langs die oorvol…
-
Luister na kundiges, vermy verkoopsmouse
’n Liggaam is die somtotaal van sy ledemate, elkeen is dus nie gelyk aan die liggaam nie. Die kop, liggaam,…
-
Stapper ná ernstige val in Helderberg-natuurreservaat gered
’n Plaaslike stapper herstel in die hospitaal nadat hy Dinsdagaand, 21 Julie, tydens ’n dramatiese reddingsoperasie in die Helderberg-natuurreservaat in…
-
Speel met Wagter of kiets laat jou stresvlakke daal
Suid-Afrikaners se liefde vir troeteldiere laat hulle al hoe meer daarop bestee. Die land se troeteldiermark word reeds op sowat…
-
Patrice Motsepe verwerp praatjies dat hy president wil word
Die mynmagnaat Patrice Motsepe (64) het ’n streep deur bespiegeling getrek dat hy Suid-Afrika se president wil word en Woensdag…
-
Dwelms, vuurwapens en ammunisie by woonstel in Kaapse buurt gevind
’n Man (29) van die woonbuurt Richwood in Kaapstad verskyn binnekort in die hof nadat hy die afgelope naweek in…
Brekende Nuus
-
Proteas klop Australië in Durban met 67 lopies, met Keshav Maharaj wat uitblink met die bal (4 paaltjies) en Matthew Breetzke (112 lopies) en Marco Jansen (75 lopies) wat uitstekend vaar tydens hul kolfbeurte
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Onthou, die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat sal om 05:00 môreoggend op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat) beskikbaar wees
-
Die Ethiopiese weermag het gesê dat 272 Tigray-rebellevegters dood is nadat hulle die vorige dag ’n aanval in Amhara, Ethiopië se 2de mees bevolkte streek, geloods het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









