Top
-
Janey en Waney vol grappe én vriendskap
“Ons is al 18 jaar lank in ’n vriendskapsverhouding.” Só antwoord Rynhardt Schoeman wanneer mense wéér vra of hy en…
-
4 sterf in negevoertuigbotsing op die R555 naby Middelburg
Vier mense is dood en agt ander beseer in ’n gru-negevoertuigbotsing op die R555 naby Middelburg Maandagmiddag. Die Mpumalanga se…
-
Ramaphosa se omstrede aanstellings lok skerp kritiek
President Cyril Ramaphosa het opspraak verwek met twee senior regeringsaanstellings binne een week, albei met betrekking tot individue wie se…
-
Eerder son as oorlog, sê Kiëf se inwoners
’n Kop kom te voorskyn voordat dit weer in die donker water van Kiëf se Dnipro-rivier op die warmste dag…
-
Binnelandse sake gaan 301 bykomende immigrasiebeamptes aanstel
Die departement van binnelandse sake gaan 301 bykomende immigrasiebeamptes werf, wat Suid-Afrika se kapasiteit vir immigrasiehandhawing met 35% sal verhoog.…
-
Aarto in werking, maar strafpunte wag eers tot 2027
Ná jare se regsgevegte, uitstel en politieke teenkanting het fase 2 van die Administratiewe Beregting van die Padverkeersoortredingswet (Aarto) verlede…
-
Vyf verdagtes vasgetrek ná skietery by Stellenbosch-winkelsentrum
Dit was byna toemaaktyd by Newinbosch se Pick n Pay toe ’n groep mans Sondag, 5 Julie, na bewering op…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 6 Julie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
-
Jhb se skuld aan Eskom groei met nóg R30 miljoen
Die Johannesburg-metro belowe hy hou aan om sy kragskuld af te betaal, maar Eskom het vandeesweek aan Die Papier gesê…
Brekende Nuus
-
’n Voortvlugtige van die VK wat daarvan beskuldig word dat hy sy vrou en 2 dogters vermoor het, verskyn vandag weer in die Johannesburgse landdroshof, nadat Ndodana Tshuma sy skulderkenning op aanklagte van ’n ongelisensieerde vuurwapen en die oortreding van die Immigrasiewet teruggetrek het
-
Onderhandelaars van Oekraïne, Rusland en die VSA vergader vandag in Abu Dhabi oor ’n moontlike einde aan Europa se grootste konflik sedert die Tweede Wêreldoorlog, in die eerste gesprekke van dié grootte in meer as 9 maande
-
Vusimuzi ‘Cat’ Matlala het voor die Madlanga-kommissie ’n reeks ernstige bewerings gemaak, insluitend aantygings van vals verklarings, ooreenkomste wat met gevangenissake verband hou en beweerde dwang deur amptenare van die ondersoekdirektoraat teen korrupsie
-
Teken nou gratis in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons volgende uitgawe kan kry
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









